shadow.png

R 445.00


  • ISBN: 9781316613580

Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf.Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met leerders se wyer leefwêreld. Elke tema is verdeel in die vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik: • Praat en luister • Leesbegrip • Aantekeninge en opsommings • Taal en woordeskat • Skryf. Ander kenmerke van die Leerdersboek sluit in: • interessante en kontemporêre leestekste om die oefeninge te ondersteun • ’n verskeidenheid visuele tekste om visuele geletterdheid uit te brei. Die CD-ROM, gratis hierby ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hulle studie.

Authored by Ronél Gouws and Marianne Peacock

No information available
shadow.png