shadow.png

Bank Deposit and Electronic Fund Transfer (EFT)

Confirmation of your order will be emailed to the Customer, On the confirmation you will receive a Reference number to be used when making payment. Please ensure that your reference number is correct and the amount transferred. ITZY Stationers can only identify your payment with the reference number you received.

Payment must reflect no later than 7 days from placing order, ITZY Stationers reserves the right to cancel order if no payment is received.

Payment made for books not yet published will be processed the same way. All pre-orders must be paid for and delivery will take place as soon as products are received.

The bank details are as follow:

Account Name:        Z Young

Bank:                           FNB

Account number:    623-763-390-68

Branch Code:                    255-355

Bankdeposito en Elektroniese Fondsoorplasing (EFT)
 
Indien die opsie gekies word om deur middel van ’n bankdeposito of elektronies fondsoorplasing (EFT) te betaal, sal ‘n verwysingsnommer aan jou toegeken word. Hierdie verwysingsnommer moet op die depositostrokie of in die gepaste spasie vir internetoorbetaling aangeteken word. ITZY Stationers kan slegs die betaling identifiseer indien die verwysing verskaf word. Die presiese bedrag (koste van goedere sowel as versendingskoste) moet ten volle oorbetaal word in die rekening wat verskaf word. Tjekdeposito’s is onderhewig aan ’n goedkeuringsperiode soos voorgeskryf deur die betrokke bank. Geen bankdeposito’s of elektroniese fondsoorplasings kan van buite die grense van Suid-Afrika aanvaar word nie. 
Betaling moet binne 7 werksdae geskied. Indien die betaling nie binne hierdie tydperk geskied nie, mag die bestelling / transaksie deur ITZY Stationers gekansselleer word, tensy skriftelik anders ooreengekom. Betaling vir vooruit-bestellings moet ook volgens hierdie riglyne geskied.
 

Die bankbesonderhede vir bankdeposito’s en elektroniese fondsoorplasings is as volg:

Rekening Houer:        Z Young

Bank:                           FNB

Rekening nommer:    623-763-390-68

Tak kode:                    255-355