shadow.png
Shipping and Delivery in South-Africa:
 
Shipping is automatically calculated prior to submitting your payment information.  ITZY Stationers chooses the courier and the service fee is R100 per parcel for delivery locally.
Delivery will take place 3-4 working days from DATE of all products received.
International Imports may take 8-12 weeks for delivery.
Please note that books in reprint may add to the delay in delivery.
All orders will receive a reference number and confirmation of order and delivery.
 
VERSENDINGSKOSTES EN AFLEWERING
 
Versendingskoste en aflewering binne Suid-Afrika is as volg:
 
  • Koerier via ITZY Stationers se gekose koerierdiens: R100.00 (BTW ingesluit) per pakkie. Aflewering geskied binne 3 tot 4 werksdae na datum van ontvangs van voorraad. Hierdie tydperk geld vir sekere streeksgebiede. Aflewering na afgeleë gebiede mag 5 tot 6 werksdae neem.
  • Koerier na afgeleë gebiede sal gekwoteer word.
 
Versending van bestellings sal bevestig word deur die stuur van die verwysingsnommer toegeken aan die spesifieke versending, deur middel van e-pos.
 
Die Goedere word nie verseker nie. Hierdie diens kan op spesiale versoek en teen addisionele betaling gedoen word. Die koste verbonde aan die versekering sal vir die rekening van die Gebruiker wees.