shadow.png

R 260.00


  • Elevate

Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf.Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

Cambridge se IGCSE Afrikaans Tweede Taal Onderwysersgids 2 ondersteun Leerdersboek 2 en sluit verdere wenke vir die onderwysers in, weergawes van die luistertekste, asook alle oplossings en antwoorde.

Authored by Ronél Gouws and Marianne Peacock

No information available
shadow.png