shadow.png

R 445.00


  • ISBN: 9781108400855

Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf.Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 2, bestaan uit drie afdelings • Afdeling 1 bou voort op die vaardigheidsontwikkeling van Leerdersboek 1 en is verdeel in vyf hoofstukke wat verband hou met die leerders se wyer leefwêreld • Afdeling 2 fokus op eksamenvoorbereiding met gedetailleerde besprekings van die tipe vrae wat in elke vraestel verwag kan word • Afdeling 3 voorsien ekstra eksamenvraestelle vir verdere oefening en vaslegging. 'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat die leerders sal benodig vir hul studie.

Authored by Ronél Gouws and Marianne Peacock

No information available
shadow.png